Video duration: 281 seconds
Global video hits: 133
'n Medley van populêre Afrikaanse treffers - "live" gedoen tydens konsert op die North Shore in Auckland, Nieu Seeland deur Dewald & Frikkie. (Dewald Kritzinger en Frikkie Senekal)
Video duration: 195 seconds
Global video hits: 139
Vanaf ons album "Olie daai Litte"; geskryf en opgeneem in Auckland, Nieu Seeland. "Live" opgevoer tydens konsert in Rose Garden Theatre, North Shore, Auckland, New Zealand.